🌿 Woorde Sonder Pote – ’n Reis na Jou Innerlike Stem
Vir volwassenes wat as kinders nie hulle stem kon gebruik nie. Die kind sonder troeteldier Hy is twaalf jaar oud. Kwaad.Hy moet ’n praatjie skryf oor sy troeteldier.Maar hy het nog nooit een gehad nie.“Hoe moet ek skryf oor iets wat ek nie self gevoel het nie?” vra hy.“Hoe sĂŞ ek iets as dit nie […]
🌿 Woorde Sonder Pote – ’n Reis na Jou Innerlike Stem Read More »